HomeHomeTechnical TalkTechnical TalkSê jou sê in Af...Sê jou sê in Af...Volledige besproeiing databasis - wie gaan help?Volledige besproeiing databasis - wie gaan help?
Previous
 
Next
New Post
7/20/2010 1:48 PM
 

Ons wil baie graag die verskaffers van besproeiing produkte kry om die databasisse wat deur ontwerpers gebruik word te bou en te onderhou. Die voordele is legio vir beide partye, so as jy belangstel om te help, kontak asb. jou verskaffer en motiveer hom om deel te neem. As die verskaffers die inisiatief dryf, sal ons die tegnologie verskaf om alles by mekaar te sit. Hou asb. die nuwe SABI tydskrif dop vir meer besonderhede waar ek ‘n artikel hieroor geskryf het en sommer ook ‘n tutorial geskep het.


Corne Arlow MMS Cape www.mmsdesign.co.za
New Post
8/17/2011 5:40 PM
 
Corne,

Ek wil net uitvind hoe ver het julle gekom met die databasis van produkte



Groete,Wynand

New Post
8/17/2011 6:39 PM
 
Wynhand

Soos jy kan sien kyk almal na die onderwerp, maar niemand doen iets daaromtrent nie. Dit is nodig dat die verskaffers betrokke raak en al hoe ons dit gaan reg kry is as die verbruikers druk op hulle sit om dit te doen. Gaan jy help hiermee, ons is reg vir die stormloop.

Corne Arlow MMS Cape www.mmsdesign.co.za
New Post
9/15/2011 5:02 PM
 
Ek het redelik data op met hier en daar foute op wat ek nog moet regkry,maar myne is nie 100% nog nie

New Post
9/15/2011 5:40 PM
 
Wynand

Wat is nie 100% nie. Hoe kan ek jou verder help? Het jy my databasis struktuur? stuur vir my 'n epos as jy verdere inligting soek. corneBYmodelmaker.co.za

Corne Arlow MMS Cape www.mmsdesign.co.za
Previous
 
Next
HomeHomeTechnical TalkTechnical TalkSê jou sê in Af...Sê jou sê in Af...Volledige besproeiing databasis - wie gaan help?Volledige besproeiing databasis - wie gaan help?


     
    );