HomeHomeTechnical TalkTechnical TalkSê jou sê in Af...Sê jou sê in Af...Wat is die betekenis van die volgende files :mal, tr2 en tot  , hoe stoor ek ‘n tot file ? Wat is die betekenis van die volgende files :mal, tr2 en tot , hoe stoor ek ‘n tot file ?
Previous
 
Next
New Post
9/15/2010 5:11 PM
 
MAL files stoor alles wat jy op enige tydstip gelaai het in een file .mal

Tr2 files is die driehoek “kaart” wat saam met die punte (MMS,MMB of YXZ) gebruik word

TOT files bevat YXZ data en TR2 data gekombineer in een.

Om 'n TOT file te stoor, klik op File save, kies dan die TOT knoppie deur op hom te klik (nie die tick boksie nie)

Tik 'n gepaste file naam in die FILE NAME gedeelte en klik dan op die SAVE FILE TOT knoppie. (As jy nie die SAVE FILE TOT knoppie sien nie, dan het jy nie mooi geluister nie)

Corne Arlow MMS Cape www.mmsdesign.co.za

    );